
Minister vergader met Canal+ oor Showmax-sluiting
Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Solly Malatsi, sê dat hy van voorneme is om met die Franse maatskappy Groupe Canal+ te vergader oor die sluiting van Showmax. Dit
Die Afrikaanse Stasie!

Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Solly Malatsi, sê dat hy van voorneme is om met die Franse maatskappy Groupe Canal+ te vergader oor die sluiting van Showmax. Dit

President Cyril Ramaphosa het hom tot die hooggeregshof in die Wes-Kaap gewend om die verslag van die onafhanklike paneel oor die Phala Phala-gebeure nietig te laat verklaar. Hy het sy

Alle politieke partye wat op parlement se vervolgingskomitee gaan dien om bewerings van onbehoorlikheid teen president Cyril Ramaphosa te ondersoek, het nou hul verteenwoordigers ingedien.

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê ’n ooreenkoms om die oorlog met Iran te beëindig kan moontlik reeds vandag bereik word, maar hy waarsku dat dit nog nie

Die jongste misdaadsyfers toon ’n nasionale afname in geweldsmisdaad, met die moordsyfer wat met 9,5% gedaal het. Kontakmisdade het met 4,6% afgeneem. Die waarnemende minister van polisie prof. Firoz Cachalia

Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Dada Morero, sê die metro gaan nie die strydbyl met Eskom opneem oor hul reusagtige skuldlas nie. Morero het tydens sy stadsrede aangekondig dat daar eerder