Luister nou

Jacob Zuma gaan appelleer

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die voormalige president Jacob Zuma gaan aansoek doen om verlof tot appèl teen ’n beslissing van die Hooggeregshof in Pietermaritzburg wat bepaal dat die uitgerekte Wapentransaksie-verhoor aanstaande jaar moet voortgaan.

Zuma en die Franse wapenvervaardiger, Thales staan tereg op korrupsieklagte wat verband hou met die omstrede wapentransaksie van 1999.

Die hof het beslis dat die verhoor op 1 Februarie aanstaande jaar begin.

Zuma en Thales voer aan dat verskeie sleutelgetuies reeds oorlede is en dat dit ’n regverdige verhoor onmoontlik maak.

Die Jacob Zuma-stigting sê die uitspraak bevat ernstige feite-foute en dat daar ‘n goeie kans is dat ’n hoër hof dit kan omkeer.

Zuma probeer intussen steeds om staatsaanklaer Billy Downer uit die saak te laat verwyder.

Gewilde Nuus

Anil-Sooklal

SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek

Charlie Kirk 1

Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Chief Albert Luthuli News
Soektog in Pretoriuskop eindig tragies
Fotokrediet: InBoundSA
SA Airlink word steeds ondersoek
Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Luister nou