Luister nou

Plaaslik

Gewildste Nuus

AfriForum gaan Eskom se verhoging teenstaan

Die burgerregte-organisasie, AfriForum gaan Eskom se aansoek om ’n gemiddelde elektrisiteitstariefverhoging van sowat 8,8% vir 2027/28, teenstaan. Die organisasie sê dit is onaanvaarbaar dat Eskom miljarde rand se wins rapporteer,

Lees Meer »
Gewildste Nuus

POF-base in die sop oor tenderbedrog van R16 m.

Drie geskorste topbestuurslede van die Padongelukkefonds (POF) word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat ’n forensiese ondersoek ernstige tenderbedrog en dwarsboming van die gereg blootgelê het. Volgens die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Voedselreuse dalk ondersoek oor hoë pryse

Die Mededingingskommissie sê dat ’n ondersoek na oormatige prysverhogings dalk teen voedselprodusente en -kleinhandelaars ingestel kan word, wat hoër brandstofpryse as ’n verskoning gebruik om pryse hoog te hou. Die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Suid-Afrika vier Internasionale Spekdag

Suid-Afrika se weerkaarte kry môre ’n spekgeur! Eskort en Vox Weather span kragte saam om Internasionale Spekdag môre op ’n unieke manier te vier. Weervoorspellings vir Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ouers het tot middernag om kinders te plaas

Gautengse ouers het nog net tot middernag vanaand om Graad 1- of Graad 8-plasing vir 2027 aan te vra. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum doen ’n dringende beroep op ouers wat nog

Lees Meer »

Luister nou