Luister nou

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Deur Marelize Maré

Die Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra strukturele hervormings om private gesondheidsorgkoste en mediesefonds-bydraes te verlaag.

Dit volg nadat die Raad vir Mediese Skemas ’n 3,8% verhoging vir 2027 aanbeveel het.

Die Raad van Gesondheidsorgfinansiers sê bydraes het in 2026 gemiddeld met 8,1% gestyg, ondanks ’n 3,3% riglyn.

Die organisasie vra onder meer dat mediese skemas gesamentlik oor tariewe met gesondheidsorgverskaffers kan onderhandel.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Ander Nuus Artikels

Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Luister nou