
SASSA funksioneer met net 44%
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap funksioneer tans met slegs 44% van die vereiste personeel by sy 275 plaaslike kantore. Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Dina Pule sê daar is 4 499
Die Afrikaanse Stasie!

Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap funksioneer tans met slegs 44% van die vereiste personeel by sy 275 plaaslike kantore. Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Dina Pule sê daar is 4 499

Die Nasionale Raad van DBV’s het ingegryp ná kommer oor die deelname van vier perde aan ’n kompetisie, bemark as Bikes VS Horses, in Pretoria-Oos.

Die Trump-administrasie beplan om in 2027 nog tot 17 500 vlugtelinge in die VSA toe te laat, wat hoofsaaklik aan wit Afrikaners van Suid-Afrika toegeken sal word. CBS News berig

Vyftien nuwe kruise is die naweek by die Witkruismonument langs die N1 tussen Mokopane en Polokwane geplant ter nagedagtenis aan mense wat die afgelope jaar in plaasmoorde dood is. Nog

“Wanneer vals bewerings deur die media of op sosiale media herhaal word, kan dit reputasies, loopbane en lewens vernietig.” Só sê die voormalige hoof van Bergview College, Jaco Pieterse in

Die Landbounavorsingsraad (LNR) het die groen lig gegee dat kommersiële farmaseutiese vervaardigers Suid-Afrika se entstof teen bek-en-klouseer mag produseer. Dié besluit volg nadat voortdurende uitbrekings die nasionale vraag ver bo