
Kommer oor die toename in tienerswangerskappe
Daar is toenemende kommer oor die hoë aantal tieners wat oor die feestyd geboorte geskenk het.
Die Afrikaanse Stasie!

Daar is toenemende kommer oor die hoë aantal tieners wat oor die feestyd geboorte geskenk het.

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vanoggend bevestig dat sewe matriekvraestelle en memorandums uitgelek het voordat die matriekeksamen afgelê is.

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy skok uitgespreek nadat die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube en haar departement besluit het om oud-Model-C Afrikaanse skole eerste te teiken om hul taalbeleid

Die Departement Agronomie by die Stellenbosch-universiteit se Landboufakulteit het gister twee internskapposte vir junior navorsingsassistente geadverteer, maar die advertensie lui dat slegs swart, bruin, Indiër en Chinese Suid-Afrikaners met ‘n

Die organisasie se pleidooi aan die departement van basiese onderwys volg ná die beweerde voorvalle van aanranding en boeliegedrag by die Milnerton High School.

Die onrus is weens die universiteit se besluit om aanstaande jaar voorlopige registrasies te staak. Die universiteit sê die besluit is geneem weens ’n skerp toename in studenteskuld wat nou