Luister nou

Meer kandidate lê in 2025 die IEB-eksamen af

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die aantal heeltydse kandidate wat in 2025 hulle eindeksamen deur die onafhanklike eksamenraad, IEB afgelê het, het met meer as ‘n duisend toegeneem.

Die IEB sê sy slaagsyfer vir die 2025 Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen is 98,31% persent. Dit is ‘n klein bietjie laer as die slaagkoers van 98,47% verlede jaar.

Die uitvoerende hoof van die IEB, Confidence Dikgole, sê die konsekwentheid van die uitslae is bemoedigend.

Net meer as 16 000 heeltydse kandidate het die IEB eksamen in Oktober en November afgelê, nadat 14 990 heeltydse kandidate in 2024 die eksamen geskryf het.

Fotokrediet: Monkey Business Images

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Fotokrediet: Netwerk24

Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op

Ander Nuus Artikels

Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk
Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel
Brandstof 1
Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Luister nou