
Bek- en Klouseer nie in Vrystaat bestry
Die jongste nasionale syfers toon dat slegs 8 315 beeste, uit ‘n kudde van nagenoeg 14-miljoen beeste in Suid-Afrika, tot duver teen bek-en-klouseer ingeënt is. Die Wes-Kaap het ook reeds
Die Afrikaanse Stasie!

Die jongste nasionale syfers toon dat slegs 8 315 beeste, uit ‘n kudde van nagenoeg 14-miljoen beeste in Suid-Afrika, tot duver teen bek-en-klouseer ingeënt is. Die Wes-Kaap het ook reeds

Die minister van finansies, Enoch Godongwana het ongeveer R1 miljard toegeken om infrastruktuur te herstel weens natuurrampe wat verlede jaar plaasgevind het. Limpopo ontvang die grootste deel van nagenoeg R407

Die Wet op Afrika Groei en Geleenthede het die goedkeuring vir die Amerikaanse Senaat gekry om vir nog ‘n jaar verleng te word. Dit volg ná uitgebreide beraadslaging deur wetgewers

Die Gautengse regering het sy pogings verskerp om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk en het die provinsie se status as ’n nasionale logistieke spilpunt, as ’n belangrike risiko-faktor uitgewys.

Die DA se raadslid in die Barberton-munisipaliteit, Philip Minnaar, het bevestig dat ‘n goedgekeurde professionele persoon en die senior bestuurder van die damveiligheidskantoor van die departement van water en sanitasie

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hulle het twee versoeke by die nasionale minister van samewerkende regering ingedien vir ’n provinsiale rampverklaring. Dit hou verband met ’n waterkrisis in die