
Afrika-varkpes in Gqeberha aangemeld
’n Uitbreking van vermoedelik Afrika-varkpes het in Gqeberha ’n aantal varkvrektes veroorsaak, met nagenoeg ’n dosyn karkasse wat die afgelope week in die Grogro-gemeenskap naby Sherwood gevind is. Die plaaslike
Die Afrikaanse Stasie!

’n Uitbreking van vermoedelik Afrika-varkpes het in Gqeberha ’n aantal varkvrektes veroorsaak, met nagenoeg ’n dosyn karkasse wat die afgelope week in die Grogro-gemeenskap naby Sherwood gevind is. Die plaaslike

Die regering het sy eerste ontwikkelingsbeleidslening met die OPEC-fonds beklink om sowat $150 miljoen (sowat R2,47 miljard) vir infrastruktuurontwikkeling te verseker. Volgens die nasionale tesourie sal dié kapitaal gebruik word

‘n Skool in Mpumalanga moes gister sy deure sluit uit vrees vir ‘n rondloperleeu. Die leeu kom vermoedelik uit die Krugerwildtuin en is Dinsdagaand naby die Frances Montessori-plaasskool, net buite

’n Span by vanjaar se Durban Ski Boot Klub-fees het ’n baie ongewone “vangs” gemaak toe hulle ’n Suider-Afrikaanse luislang meer as twee kilometer van Durban se kus af in

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, Leon Basson, meen drastiese besnoeiings aan die departement van water en sanitasie se begroting kan moontlik Suid-Afrika se waterkrisis vererger. Hy

AfriForum meen dat vullisterreine en hul kapasiteit besig is om ’n grootskaalse krisis te word. Die burgerregteorganisasie het sy dokumentêr Gauteng’s landfill time bomb in Pretoria bekendgestel. Die organisasie neem