2024 gaan ons waarskynlik laat met ’n wêreld vol nuwe leiers
Nuuskommentaar: 3 Junie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Mexiko het Sondag sy eerste vrouepresident verkies. Claudia Sheinbaum van die linkse Morena-party word president van een van die belangrikste ontwikkelende ekonomieë, wat




