
Groot soektog in Hercules, Pretoria begin na kind glo ontvoer is
3 Januarie 2025 ‘n Groot soektog is tans in Hercules, in die weste van Pretoria aan die gang nadat ‘n dogtertjie, van tussen 6- en 7 jaar oud, na bewering
Die Afrikaanse Stasie!

3 Januarie 2025 ‘n Groot soektog is tans in Hercules, in die weste van Pretoria aan die gang nadat ‘n dogtertjie, van tussen 6- en 7 jaar oud, na bewering

20 Desember 2024 Die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling en die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n ooreenkoms bereik. Dié ooreenkoms sal verbeterde toegang tot die Zondo-kommissie oor staatskaping se databasis

20 Desember 2024 Waarskuwing: Die video kan sensitiewe kykers ontstel. ’n Video wat op sosialemediaplatforms versprei is wys hoe die eienaar van die Hanscombes Haven Holiday Resort in Orkney, Marc

20 Desember 2024 Meer as 3 000 mense is sedert die eerste van vandeesmaand by padblokkades regoor die land in hegtenis geneem. 900 van hulle is vir dronkbestuur aangekeer. Die

19 Desember 2024 Die polisie het bevestig dat nóg ses onwettige mynwerkers by twee skagte in Stilfontein in Noordwes na die oppervlak gekom en in hegtenis geneem is. ‘n Woordvoerder,

18 Desember 2024 SANParke sê sy vennootskap met verskeie wetstoepassingseenhede het gelei tot ‘n daling van 62% in misdaad by Tafelberg Nasionale Park. Die besturende uitvoerende hoof van SANParke, Property