Luister nou

Luister: Eienaar van Orkney-oord deur besoekers aangeval

Deur Pretoria FM Nuusspan

20 Desember 2024

Waarskuwing: Die video kan sensitiewe kykers ontstel.

’n Video wat op sosialemediaplatforms versprei is wys hoe die eienaar van die Hanscombes Haven Holiday Resort in Orkney, Marc Hanscombes, Maandag – op die openbare vakansiedag – deur ’n wanordelike skare mense aangerand en met ’n mes in die rug gesteek word.

Die nuusspan het die Hanscombes opgespoor. Marc se seun, Chazic het met Riaan Grobler gesels.

Hy het vertel dat sy pa nog in die hospitaal is nadat die mes aan sy long en lewer geraak het.

Volgens hom het daar glo ongelukkigheid by die besoekers ontstaan toe hulle deur ‘n werknemer gevra is om nié ‘n hubbly bubbly in die oord in te neem nie omdat dit teen die reëls is.

Kyk hier onder na die video en luister na die onderhoud.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

ekonomie - Pretoria FM

Tesourie en Reserwebank se konsepreguleringsraamwerk word gepubliseer

Polisiebeamptes

SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek

Brandstof

Godongwana kondig verligting by die pompe aan

Fotokrediet: Vecteezy

Mini-begroting onder druk: BOSA en AfriForum eis brandstofverligting

Verkiesing - Trek Kruisie - OVK copy

OVK ontvang 700 klagtes oor verkiesingsverwante inhoud

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026
Fotokrediet: BusinessTech
eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban
ekonomie - Pretoria FM
Tesourie en Reserwebank se konsepreguleringsraamwerk word gepubliseer
Polisiebeamptes
SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek

Luister nou