Luister nou

“Nuwe tronk-spyskaart sal gevangenes honger laat”

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die departement van korrektiewe dienste sê die oorweging om sy spyskaart te verander het niks te make met kostebesparings nie, hoewel dit goedkoper uitwerk.

Die departement se Singabako Nxumalo het terug gekap nadat die Suid-Afrikaanse Gevangenesorganisasie vir Menseregte uitgevaar het teen ‘n nuwe spyskaart.

Volgens dié organisasie se Golden Miles Bhudu sal die nuwe eetplan daartoe lei dat gevangenes ondervoed word.

Nxumalo sê daar is op dié stap besluit om ‘n groter verskeidenheid vir gevangenes te bied.

Hy het bewerings ontken dat gevangenes honger gaan slaap en sê sommige oortreders sal weier om te gaan slaap as hulle niks gehad het om te eet nie.

3 Responses

  1. Vir wat moet kriminele so goed behandel word?

    Daar is miljoene wetsgehoorsame burgers wat moet spartel en skrop om ‘n bord kos op die tafel te sit. Laat die kriminele se familie en vriende vir hul etes betaal.

  2. Terwyl miljoene ander honger ly moet die krimenele 5* ster kos kry! Tipies die vrot regering se prioriteit!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Suliman Carrim

Suliman Carrim uit op borgtog

Fotokrediet: Polity

Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Ander Nuus Artikels

Nhlanhla Mkhwanazi
Mkhwanazi binnekort nuwe hoof van die Valke
Fotokrediet: The North Africa Post
Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa
Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt
Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Luister nou