
Voormalige huisvader tot 7 jaar tronkstraf gevonnis
Dit volg nadat Fanie Pieterse skuld beken het op aanklagte van seksuele gereedmaking en die seksuele uitbuiting van ’n kind.
Die Afrikaanse Stasie!

Dit volg nadat Fanie Pieterse skuld beken het op aanklagte van seksuele gereedmaking en die seksuele uitbuiting van ’n kind.

Pieterse het erken dat hy aan ’n 15-jarige meisie foto’s gestuur en ’n gastehuis vir ‘n ontmoeting bespreek het. Hy word nou deur ’n minimum vonnis van 15 jaar tronkstraf

Twee mans is deur die FBI in hegtenis geneem, nadat hulle na bewering ‘n bom aan die onderstel van ‘n mediavoertuig van FOX 13 in Salt Lake City in Utah

Die polisie sê dit vorm deel van sy 90-dae-blitsoperasie teen geslagsgeweld. Uit dié inhegtenisnemings was 96 vir verkragting en 13 vir ander seksuele misdrywe. Een van die verdagtes het glo

Die Federale speurdiens in die VSA sê hulle het die vuurwapen, ‘n 30-06 Mauser, gevind waarmee die Amerikaanse politikus en smaakmaker, Charlie Kirk, vermoedelik Woensdag in Utah vermoor is.

Dít volg op die sluipmoord op die 43-jarige insolvensieprokureur, Bouwer van Niekerk, wat by sy praktyk in Saxonwold, Johannesburg, doodgeskiet is.