Luister nou

FBI vind Charlie Kirk-sluipmoordwapen

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Federale speurdiens in die VSA sê hulle het die vuurwapen, ‘n 30-06 Mauser, gevind waarmee die Amerikaanse politikus en smaakmaker, Charlie Kirk, vermoedelik Woensdag in Utah vermoor is.

Die vuurwapen, tesame met ‘n gedeeltelike handpalm- en ‘n skoensoolafdruk – is in ‘n beboste gebied gevind waar die sluipmoordenaar vermoedelik die wapen weggegooi het.

Die FBI het intussen ook ‘n beloning van honderd-duisend-dollar uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die verdagte se inhegtenisneming.

’n Nuwe video van die verdagte wat van die toneel vlug is ook intussen deur die FBI uitgereik. In dié uittreksel kan mens ’n figuur oor die dak van die gebou vanwaar die skoot afgevuur is sien hardloop, waarna hy afspring en die veld inhardloop.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou