Luister nou

Voormalige huisvader tot 7 jaar tronkstraf gevonnis

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die selferkende seksoortreder en voormalige huisvader van die Abraham Kriel-kinderhuis is tot 7 jaar tronkstraf in die streekhof in Modimolle gevonnis.

Dit volg nadat Fanie Pieterse skuld beken het op aanklagte van seksuele gereedmaking en die seksuele uitbuiting van ’n kind.

Pieterse het onder meer foto’s van sy geslagsdeel aan ’n 15-jarige meisie gestuur en gevra dat sy kaalfoto’s van haarself aan hom stuur. Hy het glo ook ‘n kamer bespreek waar hulle sou ontmoet.

Op die eerste klagte is hy tot sewe jaar tronkstraf gevonnis en vyf jaar op die tweede aanklag. Dit sal gelyklopend uitgedien word. Pieterse se naam word ook in die nasionale register van seksmisdadigers gemeld.

One Response

  1. Jammer ek vra oom Fanie, maar is daar nog iets oor om af te neem.

    Jy gaan nou baie gepla word waar hulle jou toesluit. Jy gaan min slaap kry en jy hoef nie eers n kamer te bespreek nie.

    Sterkte oompie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Polisiebeamptes

SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek

Brandstof

Godongwana kondig verligting by die pompe aan

Fotokrediet: Vecteezy

Mini-begroting onder druk: BOSA en AfriForum eis brandstofverligting

Verkiesing - Trek Kruisie - OVK copy

OVK ontvang 700 klagtes oor verkiesingsverwante inhoud

Fotokrediet: VF Plus

Rietvleidam se behandelingsaanleg is buite werking

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026
Fotokrediet: BusinessTech
eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban
ekonomie - Pretoria FM
Tesourie en Reserwebank se konsepreguleringsraamwerk word gepubliseer
Polisiebeamptes
SAPD: Meer wit, bruin en Indiër-rekrute gesoek
Brandstof
Godongwana kondig verligting by die pompe aan

Luister nou