
Honderde polisiekantore haglik, maar daar is hoop
Meer as 300 polisiekantore in die land is óf in ‘n baie slegte toestand óf nie geskik as ‘n produktiewe werksomgewing nie.
Die Afrikaanse Stasie!

Meer as 300 polisiekantore in die land is óf in ‘n baie slegte toestand óf nie geskik as ‘n produktiewe werksomgewing nie.

Die polisie se jongste misdaadsyfers dui op ’n afname in kontakmisdade tussen April en September vanjaar.

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan strafregtelike klagtes teen Cedric Nkabinde, die personeelhoof van die geskorste polsieminister, Senzo Mchunu indien.

Owerhede in Singapoer het ’n rekordgetal renosterhorings wat glo van witrenosters in Suid-Afrika gestroop en vir Laos bestem is onderskep.

Twee mense is vanoggend tydens spitsverkeer dood en een ernstig gewond in ’n skietvoorval in Pretoria-Noord.

Die Suid-Afrikaanse regering en intelligensiedienste het ’n ondersoek van stapel laat loop na die omstandighede rondom die aankoms van 153 Palestynse vlugtelinge verlede week, te midde van toenemende kommer dat