
Griekwastad-moordenaar glo Woensdag voor paroolraad
Die Griekwastad-moordenaar, wat op Goeie Vrydag in 2012 drie lede van die Steenkamp-gesin op hul plaas, Naauwhoek doodgeskiet het, sal na verwagting Woensdag voor die paroolraad by die Upington Korrektiewe




