
Australië wil strenger vuurwapenwetgewing instel
Australië se eerste minister, Anthony Albanese, het onderneem om alles moontlik te doen om anti-semitisme hok te slaan.
Die Afrikaanse Stasie!

Australië se eerste minister, Anthony Albanese, het onderneem om alles moontlik te doen om anti-semitisme hok te slaan.

Australië se eerste minister, Anthony Albanese het die skietvoorval op Sydney se gewilde Bondi-strand as ’n aanval op Joodse Australiërs – op die eerste dag van Hanukkah – beskryf.

Verlede week se skoknuus dat die Madlanga-kommissie van ondersoek se Getuie D, Marius van der Merwe, ten aanskoue van sy gesin in Brakpan doodgeskiet is, het wye reaksie ontlok.

Nóg twee mans is aangekeer in verband met die moord op ’n oudonderwyser van Bloemfontein, op die N2 naby die Kaapstadse Internasionale Lughawe.

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vanoggend bevestig dat sewe matriekvraestelle en memorandums uitgelek het voordat die matriekeksamen afgelê is.

’n 58-jarige man, Mark Allen Geralds, is gisteraand in Florida vir die moord op Tressa Pettibone in Februarie 1989 tereggestel. Geralds was ’n skrynwerker wat ’n jaar vóór die aanval