Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

Ekurhuleni-metro wil 3-duisend ondersoek

Die Ekurhuleni-metro het ’n groot veldtog van stapel laat loop om sowat 3-duisend metropolisiebeamptes te ondersoek na bewerings van omvangryke korrupsie wat tydens die Madlanga-kommissie van ondersoek aan die lig

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Misdadige wetstoepassers stééds in diens

Die DA is van die standpunt dat die ANC/EFF-koalisie in die Ekurhuleni-metro misdadige wetstoepassers in dié metro se polisiedepartement beskerm. ’n Oudit het in 2022 250 gevalle van onwettighede in

Lees Meer »
Gewildste Nuus

E-taxi’s in die kollig met nuwe regulasies

Die Nasionale E-Taxi Federasie van Suid-Afrika het vir strenger veiligheidsmaatreëls gevra, nadat twee e-taxibestuurders verlede week aangeval is. In Durban is ’n bestuurder glo in Phoenix aangeva, terwyl drie verdagtes

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Taakspan om bek-en-klouseer te takel 

President Cyril Ramaphosa het tydens sy byna twee-uur-lange Staatsrede bekend gemaak dat ’n taakspan in die lewe geroep sal word om die oorhand oor die bek-en-klouseer-krisis in die land te

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Renosterstropery neem af in 2025

Die Minister van bosbou, visserye en die omgewing, Willie Aucamp, het aangekondig dat renosterstropery in Suid-Afrika in 2025 met 16% afgeneem het in vergelyking met 2024. Van die 352 gestroopte renosters

Lees Meer »

Luister nou