Luister nou

Renosterstropery neem af in 2025

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Minister van bosbou, visserye en die omgewing, Willie Aucamp, het aangekondig dat renosterstropery in Suid-Afrika in 2025 met 16% afgeneem het in vergelyking met 2024.

Van die 352 gestroopte renosters was 266 op staatsgrond en 86 op private plase of reservate geskiet.

Mpumalanga het die meeste verliese gely met honderd-78 gesteelde renosters, veral in die Krugerwildtuin.

Daarteenoor het stropery in die Hluhluwe-iMfolozi Park in KwaZulu-Natal van 198 in 2024 tot 63 in 2025 afgeneem

Aucamp beklemtoon dat suksesvolle afname te danke is aan ’n kombinasie van strategieë: onthorning, verbeterde opsporingstegnologieë, integriteits- en poligraafprogramme vir parkpersoneel, en samewerking tussen die Nasionale Vervolgingsgesag, SAPD en spesialis-eenhede soos die Groen Skerpioene.

Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Ander Nuus Artikels

Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp
Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Luister nou