Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

Opod-verslag oor Phala Phala gedeklassifiseer

Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) se verslag oor die inbraak en diefstal op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas in Limpopo, is gedeklassifiseer. Die minister van polisie, Firoz Cachalia het dít

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Meer as 6 000 moorde in 3 maande

Die minister van polisie, Firoz Cachalia, het pas die jongste misdaadsyfers vir die derde kwartaal van 2025 bekendgemaak. Cachalia sê dat daar tussen 1 Oktober en 31 Desember 2025 ’n

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Skerp toename in tronkontsnappings

Die gekose komitee oor veiligheid en justisie eis dringend antwoorde van die polisie ná ’n skerp toename in gevangenes wat uit aanhouding ontsnap. Tussen April en Desember verlede jaar het

Lees Meer »
Gewildste Nuus

President Ramaphosa waarsku bendes

President Cyril Ramaphosa het georganiseerde misdaad en bendes gewaarsku dat die regering dit doelbewus gaan ontbind. Hy sê ’n nuwe inisiatief, gelei deur die land se beste kundiges, sal met

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Magashule-assistent sal nie vervolging vryspring

Die hooggeregshof in Bloemfontein het vandag beslis dat die oudpremier van die Vrystaat Ace Magashule, se voormalige assistent, Moroadi Cholota, wel strafregtelik vervolg mag word. Regter Philip Loubser het Cholota se

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Werkloosheidsyfer daal

Die werkloosheidskoers het in die vierde kwartaal van verlede jaar teruggesak tot 31,4% – vergeleke met die vorige kwartaal op 31,9%.   Die jongste kwartaallikse arbeidsmagopnamesyfers wat deur Statistiek Suid-Afrika

Lees Meer »

Luister nou