
Life Esidimeni-vervolging op pad
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat individue strafregtelik vervolg sal word vir die Life Esidimeni-skandaal. Dié deurbraak volg na jare se uitgerekte ondersoeke na die dood van minstens 141
Die Afrikaanse Stasie!

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat individue strafregtelik vervolg sal word vir die Life Esidimeni-skandaal. Dié deurbraak volg na jare se uitgerekte ondersoeke na die dood van minstens 141

Die department van justisie en grondwetlike ontwikkeling beplan om ‘n nuwe kantoor te stig om oortredings van wette oor fluitjieblasers te hanteer. Die minister, Mmamoloko Kubayi het ’n konsepwetsontwerp bekend gemaak om

Die departement van justisie het die Wetsontwerp op Beskermde Bekendmakings vrygestel om fluitjieblasers in die land te beskerm. Die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê dié wetgewing volg

Die Kredietvereniging van Suid-Afrika (CASA) waarsku dat al hoe meer mense wat skuld maak hul tot onwettige leners wend weens strenger formele kredietreëls. Volgens die uitvoerende hoof van CASA, Leonie

Vyf Suid-Afrikaanse vroue is die naweek by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem vir dwelmhandel. Die SAPD, saam met die Lughawemaatskappy van Suid-Afrika, het dwelms ter waarde van

Die VF Plus het die dubbele moord op ’n bejaarde egpaar op ’n plaas in Glen Loerie, naby Plettenbergbaai, veroordeel. Die party sê die aanval beklemtoon die kwesbaarheid van landelike