
Verdagte sê polisiereservis wou Getuie D stilmaak
‘n Verdagte in die moordsaak van Getuie D wat voor die Madlanga-kommissie getuig het, het in die Brakpan-landdroshof beweer dat ’n voormalige polisie-reservis die slagoffer dood wou hê. Die beskuldigde, Matipandile




