Luister nou

Leefstyl

Gewildste Nuus

Tafelberg se kabelkar is Maandag weer oop

Die jaarlikse instandhouding van Tafelberg se kabelkar is byna voltooi en die kabelkar behoort, indien alles volgens plan verloop, Maandag 10 Augustus weer in werking te wees. Die kabelkar is

Lees Meer »
Geldsake

Godongwana besin oor die toekoms van die OBK

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme. Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA verskerp toesig oor oorgrenskriptotransaksies

Suid-Afrika se finansiële owerhede beplan om sy toesig oor internasionale kripto-transaksies te verskerp. Die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het ’n nuwe konsephandleiding vir kriptobates bekend gestel wat

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA se bevolking op 63,5 m. geraam

Suid-Afrika se bevolking het vanjaar met 421 000 gegroei en word nou op 63,5 miljoen mense geraam. Volgens die jongste middeljaarlikse bevolkingsberamings wat deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, is

Lees Meer »

Luister nou