
Ses Suid-Afrikaners steeds soek in Nepal
Die noodlenigingsorganisasie, Gift of the Givers het bevestig dat ses Suid-Afrikaners steeds vermis word ná die verwoestende oorstromings in Nepal. Die ses het vermoedelik as toeriste in die gebied gereis wat deur




