
Ramaphosa wil verslag teen hom nietig laat verklaar
President Cyril Ramaphosa het hom tot die hooggeregshof in die Wes-Kaap gewend om die verslag van die onafhanklike paneel oor die Phala Phala-gebeure nietig te laat verklaar. Hy het sy
Die Afrikaanse Stasie!

President Cyril Ramaphosa het hom tot die hooggeregshof in die Wes-Kaap gewend om die verslag van die onafhanklike paneel oor die Phala Phala-gebeure nietig te laat verklaar. Hy het sy

’n Hofuitspraak wat private betrokkenheid by die bekamping van bek-en-klouseer moontlik maak, word deur landbou- en boerderygroepe as ’n groot oorwinning vir veeboere beskou. Volgens organisasies soos Saai, Sakeliga en

Alle politieke partye wat op parlement se vervolgingskomitee gaan dien om bewerings van onbehoorlikheid teen president Cyril Ramaphosa te ondersoek, het nou hul verteenwoordigers ingedien.

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê ’n ooreenkoms om die oorlog met Iran te beëindig kan moontlik reeds vandag bereik word, maar hy waarsku dat dit nog nie

’n Toenemende groep buitelandse burgers wag buite die departement van binnelandse sake se vlugtelinge-ontvangsentrum in Durban te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie en dreigende betogings. Sommige migrante sê

Redaksie Ná ’n suksesvolle openingsweek en ’n groot vraag na meer vertonings van Ons vir jou, is die speelvak van dié ikoniese musiekspel nou amptelik tot 21 Junie by AfriForum