
IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot
Die wêreldekonomie kan vanjaar meer as 3% groei toon, danksy beleggings in kunsmatige intelligensie wat die energieskok weens die oorlog in die Midde-Ooste absorbeer. Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het




