
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
Lex Libertas en die New York Young Republican Club sal vandag 3 000 kruise ter nagedagtenis aan boere wat op hulle plase vermoor is op die National Mall in Washington,
Die Afrikaanse Stasie!

Lex Libertas en die New York Young Republican Club sal vandag 3 000 kruise ter nagedagtenis aan boere wat op hulle plase vermoor is op die National Mall in Washington,

Daar is die afgelope tyd baie geskryf en baie berig oor die sogenaamde “Afrikanerdebat”. Die debat tussen, soos die term nou algemeen gebruik word, linkse en regse Afrikaners. Dit is

Die Nasionale Raad van DBV’s het ingegryp ná kommer oor die deelname van vier perde aan ’n kompetisie, bemark as Bikes VS Horses, in Pretoria-Oos.

Die Trump-administrasie beplan om in 2027 nog tot 17 500 vlugtelinge in die VSA toe te laat, wat hoofsaaklik aan wit Afrikaners van Suid-Afrika toegeken sal word. CBS News berig

“Wanneer vals bewerings deur die media of op sosiale media herhaal word, kan dit reputasies, loopbane en lewens vernietig.” Só sê die voormalige hoof van Bergview College, Jaco Pieterse in

Die Landbounavorsingsraad (LNR) het die groen lig gegee dat kommersiële farmaseutiese vervaardigers Suid-Afrika se entstof teen bek-en-klouseer mag produseer. Dié besluit volg nadat voortdurende uitbrekings die nasionale vraag ver bo