Luister nou

Verpligte biometriese verifiëring vir Sassa-toelaes

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid – Sassa – sê alle nuwe aansoeke vir maatskaplike toelaes sal van 1 September af biometriese verifiëring vereis.

Dié proses – wat vingerafdrukke of gesigherkenning insluit – is gemik op die bekamping van bedrog en die verbetering van stelselintegriteit.

Sassa sê dit sal verseker dat begunstigdes werklik bestaan, dat duplikaatbetalings voorkom word en dat foute en manipulasie beperk word.

Die stelsel is reeds landswyd by Sassa-kantore beskikbaar en personeel word opgelei om dit ten volle te implementeer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Ander Nuus Artikels

Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Luister nou