Luister nou

Gemengde prentjie vir verbruikers

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die jaarlikse verbruikersprysinflasie het in September tot 3,4% gestyg. Dit is effens hoër as die koers van 3,3% vir Augustus.

Die koers is die tweede hoogste inflasiekoers vir die jaar, ná die hoë inflasie van 3,5% in Julie.

Volgens Statistiek Suid-Afrika is die verhoging deur hoër pryse in verskeie kategorieë, veral in die vervoersektor, gedryf.

SSA sê egter voedsel en niealkoholiese drank, tabak, meubelment, huishoudelike toerusting en roetine-onderhoudswerk het laer koerse aangeteken.

Vleis en mieliemeel se pryse het hoog gebly, terwyl die prys van produkte soos melk, eiers en wit rys gedaal het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Ander Nuus Artikels

Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Luister nou