‘n Magstryd woed glo binne die regering se ekonomiese leierskap oor die bestuur van die Openbare Beleggingskorporasie. Die OBK se raad, onder voorsitterskap van die adjunkminister van finansies David Masondo, het die uitvoerende hoof Patrick Dlamini en hoofbeleggingsbeampte August van Heerden voorlopig geskors ná bewerings in ‘n anonieme fluitjieblaserverslag. Die