Luister nou

President Cyril Ramaphosa kan glo nie ondersoek keer nie

Deur Marelize Maré

Opposisiepartye voer aan dat President Cyril Ramaphosa nie die parlementêre artikel 89-ondersoek na die Phala Phala-sage behoort te kan stuit nie.

Hulle het die Wes-Kaapse Hooggeregshof herinner dat ‘n soortgelyke versoek deur die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, tydens haar vervolgingsproses twee keer misluk het.

Die MK-party en die UAT sê Ramaphosa kan nie openbare aanspreeklikheid ontduik oor die diefstal van nagenoeg $580 000 van sy Phala Phala-plaas in 2020 nie.

Die EFF het ook die aansoek teengestaan en aangevoer dat die hof versigtig moet wees om by parlementêre prosesse in te meng.

Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou