Luister nou

Konflik verskerp tussen die VSA en Iran

Deur Marelize Maré

Die konflik tussen die Verenigde State en Iran het weer verskerp nadat die Amerikaanse weermag ‘n nuwe reeks lugaanvalle op Iran uitgevoer het.

Die aanvalle volg op hernieude gevegte rondom die Straat van Hormoes, nadat Iran ‘n kommersiële skip in die strategiese seestraat aangeval het.

Iran dreig om die seestraat te sluit, terwyl die VSA sê internasionale skeepsverkeer sal beskerm word.

Die spanning het oliepryse laat styg en verskeie lande in die Golfstreek is ook deur aanvalle geraak.

Die Verenigde Nasies en internasionale bemiddelaars doen intussen ‘n beroep op albei partye om die konflik te beëindig.

Gewilde Nuus

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Luister nou