Luister nou

Fossiel word vir miljoene verkoop

Deur Marelize Maré

‘n Fossiel van ‘n Tyrannosaurus rex, bekend as “Gus”, is op ‘n veiling in New York vir ‘n rekordbedrag van sowat $50 miljoen verkoop.

Dit maak die 67 miljoen jaar oue fossiel die duurste dinosourusfossiel nóg wat op ‘n veiling verkoop is.

Die byna volledige skelet is in 2021 in Suid-Dakota ontdek en is deur ‘n anonieme koper ná ‘n tien minute lange bieëstryd gekoop.

Paleontoloë hoop die nuwe eienaar sal die fossiel aan ‘n museum skenk sodat dit vir navorsing en die publiek toeganklik kan bly.

Gewilde Nuus

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Luister nou