Luister nou

Nalatigheid is rede vir rubyondersteuner se skielike dood

Deur Marelize Maré

Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Willie Spies, beskuldig die Tshwane-metro van nalatigheid ná die dood van ‘n rugbyondersteuner buite Loftus Versfeld.

Volgens Spies het die 51-jarige Hugo van der Berg van Secunda ná Saterdag se Springbok-toets in ‘n oop uitgrawing in Lynnwoodweg geval en noodlottige beserings opgedoen.

Hy voer aan dat die konstruksieterrein nie behoorlik afgesper of beveilig was nie en sê die metro en die betrokke kontrakteur moet aanspreeklik gehou word.

Die polisie ondersoek die voorval.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Sun

Vuzimuzi “Cat” Matlala trek sy pleitooreenkoms terug

Iran and United States flags together realtions textile cloth fabric texture

Konflik verskerp tussen die VSA en Iran

Boer tot bord

Bestaan Afrikaner-adel nog?

Untitled design (16)

Vrou kwytgeskeld 70 jaar ná teregstelling

Untitled design (15)

Solidariteit: Regering kaap Rugby

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Guardian
KI kan noodhulp verbeter
Diamantmyn
De Beers sluit deure tydelik by grootste diamantmyn in SA
Fotokrediet: Daily Sun
Vuzimuzi “Cat” Matlala trek sy pleitooreenkoms terug
Iran and United States flags together realtions textile cloth fabric texture
Konflik verskerp tussen die VSA en Iran
Boer tot bord
Bestaan Afrikaner-adel nog?

Luister nou