Luister nou

Hof hoor president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek aan

Deur Marelize Maré

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor vandag en môre President Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om die parlementêre vervolgingsproses tydelik op te skort.

Ramaphosa voer aan dat die proses moet wag totdat die hof sy aansoek om die onafhanklike paneel se verslag te hersien, afgehandel het.

Die voorsitter van die parlementêre vervolgingskomitee, Makashule Gana, sê die aansoek kan die komitee se werk vir jare vertraag en die Parlement se grondwetlike pligte belemmer.

Die EFF, MK-party en UAT voer aan dat die president self die dringendheid van die saak geskep het en vra dat die aansoek van die hand gewys word.

Die komitee vergader na verwagting aanstaande week om ‘n getuienisleier aan te wys.

Gewilde Nuus

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Luister nou