Opposisiepartye voer aan dat President Cyril Ramaphosa nie die parlementêre artikel 89-ondersoek na die Phala Phala-sage behoort te kan stuit nie. Hulle het die Wes-Kaapse Hooggeregshof herinner dat ‘n soortgelyke versoek deur die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, tydens haar vervolgingsproses twee keer misluk het. Die MK-party en die UAT