
Andy Burnham nuwe Britse eerste minister
Die leier van die Britse Arbeidersparty, Andy Burnham is vandag ingehuldig as Brittanje se sewende eerste minister in tien jaar. Ná Keir Starmer se bedankingstoespraak buite Downingstraat 10, het Koning
Die Afrikaanse Stasie!

Die leier van die Britse Arbeidersparty, Andy Burnham is vandag ingehuldig as Brittanje se sewende eerste minister in tien jaar. Ná Keir Starmer se bedankingstoespraak buite Downingstraat 10, het Koning

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is gereed vir ‘n hofstryd teen die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp, nadat die minister van Sport, Kuns en Kultuur en die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad aangedui het

’n Hoëvlakvergadering vind vandag plaas oor die Nasionale Tesourie se besluit om toedelings aan 69 munisipaliteite terug te hou. Die parlement se portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering vergader met die minister, Velenkosini

Andy Burnham sal waarskynlik vandag as die leier van die Arbeidersparty aangewys word. Burnham was van 2017 tot 2026 die burgemeester van Greater Manchester. Hy het gedurende Junie ’n tussenverkiesing

Die Hooggeregshof in Kaapstad sal aan die einde van volgende week sy beslissing bekendmaak oor president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om die parlementêre ontheffingskomitee se werk te staak. Die

‘n Magstryd woed glo binne die regering se ekonomiese leierskap oor die bestuur van die Openbare Beleggingskorporasie. Die OBK se raad, onder voorsitterskap van die adjunkminister van finansies David Masondo, het