Luister nou

Politiek

Gewildste Nuus

R10 mjd. om motoriste teen brandstofpryse te buffer

Die Nasionale Tesourie het R10 miljard aan die Sentrale Energiefonds beskikbaar gestel om motoriste teen skerp brandstofprysstygings te beskerm. Dít volg op volgehoue geopolitieke spanning in die Midde-Ooste en wisselvallige

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Vier wetsontwerpe goedgekeur om wetgewing te hervorm

Die kabinet het vier wetsontwerpe goedgekeur om Suid-Afrika se regstelsel te versterk. Volgens die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, behels die voorgestelde wetgewing ’n verskerping van strafmaatreëls

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ondersoeke teen Patrick Dlamini gaan steeds voort

Die Vakbond vir Staatsamptenare sê ondersoeke na bewerings teen die uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, sal steeds voortgaan ondanks sy terugkeer na die pos. Dit volg nadat die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Art. 89-komitee hof toe oor Phala Phala-interdik

Die parlement se Artikel 89-ontheffingskomitee wend hom tot die Konstitusionele Hof om teen die hooggeregshof in Kaapstad se uitspraak te appelleer waarin president Cyril Ramaphosa aangedring het om dié komitee

Lees Meer »
Geldsake

Godongwana besin oor die toekoms van die OBK

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme. Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde

Lees Meer »

Luister nou