Luister nou

Politiek

Gewildste Nuus

Ongerymdhede by Openbare Beleggingskorporasie gevind

Walter Ernst Die nasionale tesourie het ernstige ongerymdhede binne die Openbare Beleggingskorporasie se ongenoteerde portefeulje van R170 miljard bevestig. Luidens ’n verslag deur die minister van finansies, Enoch Godongwana is

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Minister van vervoer eis strenger wetgewing

Marelize Maré Die departement van vervoer het die roekelose bestuur van motoriste veroordeel, nadat ‘n toename van 144% in inhegtenisneming vir dronkbestuur tydens die onlangse feesseisoen aangeteken is. Volgens amptelike

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Dion George bedank uit die DA

Walter Ernst Die voormalige minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion George, het amptelik as lid van die DA bedank. George het gesê dat hy nie langer deel van

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Die DA eis dat Lamola Iran by die VN verkla

Marelize Maré Die DA eis dat die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, Iran by die Verenigde Nasies se Menseregte Raad aangee, nadat meer as 2-duisend mense tydens

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Matrikulante se uitslae ontlok kritiek

Marelize Maré Die matrikulante van 2025 se rekordhoë slaagsyfer van 88% het skerp kritiek van verskeie politieke partye ontlok. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het Maandag die Nasionale

Lees Meer »

Luister nou