Luister nou

Politiek

Gewildste Nuus

Aksieplan om waterprobleme die hoof te bied, saamgestel

Die langverwagte aksieplan van president Cyril Ramaphosa se nasionale waterkrisiskomitee om Suid-Afrika se voortslepende waterprobleme in munisipaliteite op te los, is uiteindelik saamgestel. Die minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina sê

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Gana vra die president se samewerking

Die nuwe voorsitter van die parlement se vervolgingskomitee, Makashule Gana, het president Cyril Ramaphosa versoek om voor die Artikel 89-ondersoek te verskyn wanneer hy versoek word. Gana het tydens die begrotingsdebat

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Gemengde reaksie oor Gana se voorsitterskap

Daar is gemengde reaksies nadat Makashule Gana as voorsitter van die parlement se vervolgingskomitee oor die Artikel 89-ondersoek verkies is. Die 31-lid komitee het gister gestem en Gana het 19 stemme gekry

Lees Meer »
Gewildste Nuus

VF Plus vra eie geskiedenisleerplanne in skole

Die VF Plus het sy voorlegging aan die departement van basiese onderwys (DBO) rakende voorgestelde veranderings aan leerplanne vir die geskiedeniskurrikulum ingedien. Pretoria FM het vroeër berig dat kritiek opgevlam

Lees Meer »

Luister nou