Luister nou

Plaaslik

Gewildste Nuus

56% van polisiekantore antwoord nie

Die DA se landswye oudit het onthul dat meer as die helfte van Suid-Afrika se polisiekantore nie telefonies bereik kon word nie. Die oudit is in al nege provinsies uitgevoer

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Nuwe reëls vir artikel 89-proses

Die parlement is ’n stap nader daaraan om omvattende wysigings aan die Nasionale Vergadering se reëlskomitee te aanvaar. Dít kom nadat nuwe regsadvies oor noodsaaklike aspekte van die artikel 89-proses

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Kruger-moorde: 3e verdagte vasgetrek

’n Derde verdagte is gister in Zimbabwe in hegtenis geneem in verband met die moord op die egpaar, Ernst Marais (71) en sy vrou, Dina (73), in die Nasionale Krugerwildtuin. Die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Toename in geregistreerde kiesers

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het ’n ongewone toename in die geregistreerde kiesers op die kiesersrol aangekondig vóór die komende plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Volgens die adjunk hoofverkiesingsbeampte van die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

60% van jongmense werkloos

Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse arbeidsmagopname toon dat die werkende bevolking in die eerste kwartaal van vanjaar tot meer as 42,2 miljoen mense gestyg het, waarvan die helfte jonger as 35

Lees Meer »
Iets gemis?

Stormskade in Wes-Kaap beloop R9,1 mjd.

Die Wes-Kaapse regering het vergader ná die vernietigende storms in Mei, met die skade wat R9,1 miljard beloop.  Volgens die premier Alan Winde was dit een van die ergste weersomstandighede in

Lees Meer »

Luister nou