Luister nou

’n Derde van die Etosha Nasionale Park brand

Deur Pretoria FM Nuusspan

Namibië het honderde soldate ontplooi om spanne troepe, die polisie, plaaslike inwoners en brandbestryders by te staan om ’n brand in die Etosha Nasionale Park te blus.

Die brand het reeds ’n derde van die park afgebrand wat minstens 114-soogdierspesies, wat die bedreigde swart renoster insluit, huisves.

Die park, in die noorde van die land, word sedert 22 September deur brande geteister wat uitgebreide ekologiese skade aangerig het.

Die land se minister van verdediging, Frans Kapofi, sê daar is 500 bykomende soldate in die geraakte gebiede ontplooi.

Die brand het glo by ’n steenkoolvervaardigingsaanleg begin.

Fotokrediet: Kiepie Burger

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

DNS-toetse

Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Fotokrediet: Smile FM

SASSA se nuwe betaaldatums vir November aangekondig

Fotokrediet: Facebook

Iran is versigtig vir die VSA se aanval

Airlink-verbyvlug

BLO handel ondersoek na Airlink se verbyvlug af

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026
Fotokrediet: Daily Maverick
Suliman Carrim in hegtenis geneem
Fotokrediet: Freedom Front Plus
Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit
DNS-toetse
Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Luister nou