
Uitvoerende hoof van Padongelukkefonds op spesiale verlof geplaas
Daar is na bewering onder Letsoalo se leierskap, verdagte betalings aan verskeie regsfirmas gemaak, en ondersoek die SOE ‘n klag van korrupsie.
Die Afrikaanse Stasie!

Daar is na bewering onder Letsoalo se leierskap, verdagte betalings aan verskeie regsfirmas gemaak, en ondersoek die SOE ‘n klag van korrupsie.

In sy hofstukke vra hy dat hy weer na die Rooigrond-gevangenis oorgeplaas moet word aangesien hy onder die huidige omstandighede nie die geleenheid kry om te studeer of sy familie

Du Toit is aanvanklik van crimen injuria en kwaadwillige saakbeskadiging aangekla, maar hy het onskuldig gepleit.

Die LUR vir vervoer en menslike nedersettings, Siboniso Duma sê die dodetal kan moontlik nog styg namate reddingswerk vorder.

Wessels sê die realiteit van Suid-Afrika se kritieke misdaadsituasie is steeds dat die land se moord- en verkragtingsyfer, soos baie ander soorte misdaad, van die hoogste ter wêreld is.

Mchunu het vanoggend die misdaadstatistiek vir die vierde kwartaal van die 2024/2025-boekjaar vir die tydperk van 1 Januarie 2025 tot 31 Maart 2025 bekend gemaak. Hy het die inligting wat