Luister nou

Drie dood, twaalf beseer ná bus by brug afstort

Deur Pretoria FM Nuusspan

Drie mense, ‘n vrou en twee mans, is dood nadat die bus waarin hulle gereis het in Tongaat, noord van Durban, by ‘n brug afgestort het.

Minstens twaalf mense het ernstige beserings opgedoen nadat die bus minstens 25 meter ver geval het. Volgens Arrive Alive is nooddienste net voor 06:30 vanoggend ontbied.

Die LUR vir vervoer en menslike nedersettings, Siboniso Duma sê die dodetal kan moontlik nog styg namate reddingswerk vorder.

Duma sê die R102-roete sal vir ‘n geruime tyd nog vir verkeer gesluit wees terwyl opruimingswerk vorder.

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou