
Fort Hare sluit oor studentegeweld
Polisiebeamptes en privaat sekuriteit is op hoë gereedheidsvlak aangesien die situasie by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap steeds wisselvallig bly.
Die Afrikaanse Stasie!

Polisiebeamptes en privaat sekuriteit is op hoë gereedheidsvlak aangesien die situasie by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap steeds wisselvallig bly.

President Cyril Ramaphosa het die paneel aangestel wat die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings sal help aanwys.

Die eenheid het ‘n voorlegging aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batohi, gemaak en voer aan dat daar wel voldoende bewyse is om Mbalula en moontlik sy

Mense trek elke jaar van heinde en verre saam om kruise te plant ter eerbetoon aan die boere en hul gesinne wat die afgelope jaar vermoor is.
Die leier

Die sentrale voorstel is dat die staat aanspreeklik gehou word vir ’n belastingterugbetaling aan ’n bedrogslagoffer — selfs al is die fondse deur misdadigers gesteel. Die ombud beskou die kapings

’n Militêre hof in die Demokratiese Republiek die Kongo het die voormalige president Joseph Kabila op aanklag van hoogverraad ter dood veroordeel.