Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

AfriForum stel sy Mbalula-dossier bekend

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die Mbalula-dossier bekendgestel, wat bewerings van bedrog, geldwassery en korrupsie teen die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula insluit. AfriForum sê Mbalula se roekelose optrede en beledigende uitsprake teen Westerse

Lees Meer »
Leefstyl

Vryemark-stigting vra hervorming

Die Vryemark-stigting het ‘n beroep op die regering gedoen om môre simboliese vierings van Menseregtedag te vervang, met konkrete hervormings. Die stigting sê die staat versuim steeds sy kernpligte om

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Peet en sy Mel in die tjoekie

Die omstrede glans-paar Peet en Melany Viljoen, is vroeër vandeesweek in verband met beweerde maandelange winkeldiefstal ter waarde van nagenoeg $5 300 by ‘n plaaslike supermark in hegtenis geneem. Die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

3,400 polisievuurwapens verdwyn

Suid-Afrika se stryd teen vuurwapengeweld is in die kollig nadat meer as 3,400 polisievuurwapens die afgelope vyf jaar verdwyn het. Slegs 559 polisievuurwapens is teruggevind, wat hernude oproepe vir opsporingstoestelle

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Opod-verslag oor Phala Phala gedeklassifiseer

Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) se verslag oor die inbraak en diefstal op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas in Limpopo, is gedeklassifiseer. Die minister van polisie, Firoz Cachalia het dít

Lees Meer »

Luister nou