
Morero gaan nie stry oor Eskom-skuld
Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Dada Morero, sê die metro gaan nie die strydbyl met Eskom opneem oor hul reusagtige skuldlas nie. Morero het tydens sy stadsrede aangekondig dat daar eerder
Die Afrikaanse Stasie!

Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Dada Morero, sê die metro gaan nie die strydbyl met Eskom opneem oor hul reusagtige skuldlas nie. Morero het tydens sy stadsrede aangekondig dat daar eerder

Meer as 18 miljoen Suid-Afrikaners is afhanklik van staatstoelaes, terwyl die regering jaarliks meer as R280-miljard daaraan bestee. Die waarnemende minister van maatskaplike ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, het die departement se

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering oorweeg vandag ’n bepaling wat lande se verpligtinge om klimaatsverandering te bekamp, versterk, ná ’n lang tydperk van onderhandelinge. Die stap volg op die

Die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, het Suid-Afrikaners weereens verseker dat Suid-Afrika nie ’n brandstoftekort sal ervaar nie, ten spyte van die skerp stygings weens wêreldwye onstabiliteit. Mantashe het

Verskeie media-instellings in die VSA het berigte bevestig dat die Trump-administrasie voortgaan met planne om die aantal Suid-Afrikaanse vlugtelinge in die VSA te verdubbel. Die nuusdiens Reuters het oor die

Die 39-jarige Chris Oldnall en 37-jarige Peet Crowther het vanmiddag kort voor 15:00 ná ’n uitmergelende swemuitdaging by Miller’s Point in Kaapstad voet aan strand gesit, nadat hulle die ysige