
Kruger-moorde: 2 verdagtes vas
Twee verdagtes wat na bewering betrokke was by die moord op die Suid-Afrikaanse egpaar, Ernst en Dina Marais, wat twee weke gelede by Crooks Corner in die Nasionale Krugerwildtuin vermoor
Die Afrikaanse Stasie!

Twee verdagtes wat na bewering betrokke was by die moord op die Suid-Afrikaanse egpaar, Ernst en Dina Marais, wat twee weke gelede by Crooks Corner in die Nasionale Krugerwildtuin vermoor

Die legendariese en wulpse blondekopaktrise – Marilyn Monroe – sou vandag 100 jaar oud geword het. Monroe – onder meer bekend vir haar wit rokkie wat deur die moltrein in die 1955-rolprent

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad gaan na verwagting vandag ’n noodvergadering hou oor die toenemende geweld in Libanon, nadat Israel se weermag beheer oor die Middeleeuse Beaufort-vesting in die suide

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê ’n ooreenkoms om die oorlog met Iran te beëindig kan moontlik reeds vandag bereik word, maar hy waarsku dat dit nog nie

Israel sê hy het al die buitelandse aktiviste gedeporteer wat vroeër in hegtenis geneem is nadat hulle deel was van ’n vloot wat probeer het om die blokkade van Gasa

Die vakbond, Solidariteit verwelkom die Withuis se besluit om die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, bekend as Agoa, te verleng. Die organisasie sê die ooreenkoms bied belangrike voordele